RJ
Reno J
1 reviews | Active since Jan 2019
30 Jan 2019, 10:29
Midcity Motors Klerksdorp
Die swakste diens wat ek al ooit van n plek gehad het, betaal n moerse deposito aan n bakkie wat ek by hulle gekoop het en kry dan nogsteeds elke dag uiterse swak diens! Verkoopsman ignoreer my boodskappe aan hom 110%. Bakkie word aan my verkoop met n ratkas wat helemal moet oorgedoen word. Bakkie staan nou al n week by Mechanics en daar word absoluut niks aan die saak gedoen nie, hou my nie op hoogte nie, NIKS. Ek moet maar agter hulle gatte aan bel en hoor wat aangaan. Sit sonder n ryding en niemand doen bietjie hulle donderse werk om die bakkie klaar te kry nie!! MIDCITY MOTORS KLERKSDORP. SWAKSTE DIENS WAT EK AL OOIT GESIEN HET!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)