LB
Liana B

1 reviews | Active since Nov 2020

18 Mar 2022, 07:02

Midcity motors 2 klerksdorp SWAK DIENS!!!

Uiterse swak diens! Die kar wat ek gekoop het se diensboekie is weg. Wag tot vandag toe vir n antwoord. Die bluetooth werk nie Mahindra agent sê die hele radio moet vervang word, en daar is NIE n algemene probleem met die radios nie! Midcity sê hulle sal n aftermarket radio insit waarvan ek helfde moet betaal. Of die kar by my terugkoop. En dan al die kostes wat ek reeds aangegaan het? Waar dink hulle moet ek dit uitkrap? Ek het die kar 5 Februarie gekry en eers na n lang gesukkel die papiere gekry dat die kar gemerk is as verkoop. Ook het hulle my inruil kar se papiere terug gestuur want iemand was so slim om my vorige kar te gaan merk as verkoop aan myself. So ek moet dit ook nou nog reg kry.

Die kar se permit het al die 24ste Januarie verval (let wel ek het kar eers 5 Februarie gekry) Die F&L reken ny ek moet die permit net met n koukie verander . Ek het geweier en hulle sal boetes betaal as ek n boete kry.

Nooit weer koop ek n motor by n handelaar wat nie n agent is nie. Nooit sal ek enige iemand aanraai om by Midcity klerksdorp te koop nie.

SWAK SWAK SWAK DIENS!

0
Replies (0)