1 reviews | Active since Dec 2022
Midas Klerksdorp. Uiters *** en ongeskikte diens. Ek het vanoggend 10:16 'n versoek gerig om 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDci weat engine se inner tirod ends te koop. Mazda parte in die bedrag van R356.80 is aan my gelewer wat nie gepas het nie. Ek het dit om 12:48 terug geneem, maar is daar geweier om my geld terug te betaal en moes ek weer R213.00 betaal vir die regte parte wat as Ford parte op die strokie aangetoon word. Jacques Richards was die verkoopspersoon wat toe ongeskik geraak het en geweier het dat die geld terug betaal word nadat foutiewe parte wat deur hom gelewer is, getender is. Dit is doodeenvoudig hulle ken nie hulle werk nie, het nie trots in hul werk of die besigheid nie en dink die publiek se kennis in parte is 0. Die BESTUURDER was nie eers beskikbaar nie wat 'n verdere duidelike teken is.... Die saak behoort ondersoek te word en geld moet terug betaal word, want hoeveel kliënte word nie so ingedoen nie??? Uiters swak, pateties en *****!!!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.