1 reviews | Active since Feb 2012
Deep Cycle Battery 102AH
30 Junie deep cycle battery by Midas gekoop. Eerste gebruik en charge toe kom daar snaakse reuk uit en assit.Neem dit volgende dag terug hulle gaan dit replace hulle bel my 2uur dan sal dit daar wees. Niemand bel nie ek moet weer agter hulle aan bel. Vertel daar is niks fout met battery nie. Praat met Deon manager hy se hulle sal dit weer oornag op charge sit en kyk wat gebeur sal my vanoggend 16 Junie terugbel. Weer nie gebeur nie ek moes hulle bel. Vertel my daar is niks fout nie. Ek nie tevrede nie want daar moet 'n rede wees hoekom battery assit uitkom as dit charge. Hy se hy gaan rep in kry. En toe kry ek volgende SMS van MIDAS af : \Die rep en fabriek bestuurder van die battery ws hier. Hulle se dat daar nie fout is met die battery nie. As 'n plaat seergekry het sou 'n sel dood gewees en sou dit op gister en vandag se lesing wys. Die water wat uitgekom het en dus die reuk is slegs omdat die battery oorvul is en sal die tyd tot tyd so maak tot oortollige vloeistof uit is. Daar is 2 jaar waarborg ingeval daar probleme opduik."Toe Deon bel sal hy vir my se hy het nie meer tyd vir die battery storie nie! Ek sit met 'n kind wat daai fumes inasem!Gaan julle my dr rek betaal """
Thank you for bringing this to our attention. Kindly allow us time to investigate the matter and we will revert back to you.
Best regards,
Thank you for bringing this to our attention. Kindly allow us time to investigate the matter and we will revert back to you.
Best regards,
