1 reviews | Active since May 2017

12 May 2017, 12:59

Baie swak diens

<p>Het baie swak diens van Mid-Oos grafstene gekry.Sal hulle diens glad nie aanbeveel nie.Het meer as 6 maande gewag dat hulle die afsterwe datum op my Moeder se steen aanbring.</p>

0
Replies (0)