1 reviews | Active since Jan 2017

04 Jan 2017, 14:06

Claim

<p>My man is oorlede die 16de September 2016 ek het die nodige dokumente voltooi en ingehandig 29 OKTOBER 2016 ek het al n paar keer MIBCO gebel aangesien die werkgewer nie OKTOBER TOT DESEMBER die nodige oorbetalings doen nie sloer dit nou en die nie MY skuld oor dit nie. MICBO se dis die werkgewer die werkgewer se dis MIBCO wie moet jy nou glo sover niemand nie. verskonings op verskonings en was gou genoeg om elke keer die geld te ontvang. Ek sal dit waardeur indien iemand na my toe kan kom met n pisitiewe antwoord.</p>

0
Replies (0)