GvdM
Gerda van der Merwe
1 reviews | Active since Aug 2022
12 Aug 2022, 14:47
MG Transport
Die vrou het kinder van en na die skool vervoer teen R950 en as jy laat betaal het het sy dit op haar whatsapp status gesit. Toe breek sy ****rak en nou weier sy om die gelde terug te betaal nadat sy op n whatsapp boodskap aan al die ouerd belowe het dit sou op 16 Junie terug gegee word as sy uit die malhuis kom nou is ons al in Aug en nog steeds verkonings en geen geld. Moet asb nie met Merie Groenewald besigheid doen nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)