YVdW
Yolande Van der Watt

1 reviews | Active since Mar 2017

23 Feb 2018, 12:00

Patetiese diens vanaf Prokureurs

Absolute PATETIESE diens ontvang van Meyer van de Walt Prokureurs in Potchefstroom. GEEN moeite gedoen om ons as kliënt gelukkig te hou! 14 WEKE geneem om transakie af te handel en dan nog die vermetelheid om fooi te vat wat nie UITSTAANDE was nie!! Sal hulle aan GEEN vriende, familie of buitestaanders aanbeveel nie! Sal self NOOIT weer van hulle dienste gebruik maak nie!

0
Replies (0)