1 reviews | Active since May 2016
Swak kommunikasie
<p>In die eerste plek is dit n gebrabbel aan die ander kant wat ek verstaan nie wat hy Komalo probeer iets se wat ek nie vertaan nie en toe ek hom n vraag vra word ek afgesny.</p> <p>Is dit die diens wat bogemelde probeer gee.</p> <p>Julle s***el mense is nie eens engels magtig nie want dit is net n bebrabbel aan die ander kant</p>
Beste Mnr. Roux
Ons streef altyd daarna om ons kliënte goed te dien en is jammer om te verneem van u 'n swak kliëntediens ondervinding.
Een van ons Kliëntesorg Assessors sal u binnekort ****ak vir meer besonderhede wat ons in staat sal stel om u klag te ondersoek en aan te spreek wat verkeerd geloop het.
Groete
Aletta Clarence
Metropolitan Client Care
Tel; ***
Fax: ***
E-mail: ***