PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

21 Nov 2016, 16:10

Swak diens

Ek het verskeie keer n ****ak na hulle gestuur om my te ****ak dog sonder enige sukses.Ek kry sms dat een van hulle verteen woordigers my sal ****ak en weereens sonder sukses.

Ek dink ek het n begrafnis polis by hulle want weereens toe ek met n sekere Komalo praat daaroor sit hy die foon neer en s***el nie weer nie.Want hy weet nie wat om vir my te se nie.

Hy was die een wat eerste ges***el het.

Swak diens en opvolg van begrafnis polisse.

Praat nie eens van swak bemarking nie.Ek kan hulle n paar lesse gee in bemarking.

0
Replies (0)