1 reviews | Active since May 2016

06 Dec 2016, 13:59

PATHETIC SERVICE FROM Mogohlwa Oliphant

Maandag, 28 November 2016, 07:23; 28 November 2016, 13:45; Dinsdag, 29 November 2016, 06:43; Vrydag, 2 Desember 2016, 07:24; 2 Desember 2016, 13:23;

Maandag, 5 Desember 2016, 07:12; Dinsdag, 6 Desember 2016, 13:45

Baie Dringende terugvoer sal waardeer word.

Goeie dag Mogohlwa Oliphant

Die volgende vir u dringende aandag asb:

Volgens inligting op my bankstaat is geen premie vir November 2016 ten opsigte van Polisnommer: ****** betaal nie.

Voorsien my asb dringend van die volgende:

· ‘n Opgedateerde „Report“ van my Polisbesonderhede waarop die Premies per maand tot en met einde November 2016 vir bogenoemde polis aangedui word.

· Bevestiging en bewys dat FNB instruksies, soos in die verlede, vanaf u kantoor (Metropolitan) ontvang het om die premie vir November 2016 te vereffen.

· Sou instruksie nie aan FNB deurgegee is nie, verstrek asb die rede indien dit sou gebeur het.

Spoedige terugvoer sal baie waardeer word.

Baie dankie

Vriendelike groete

0
Replies (0)