1 reviews | Active since Dec 2020
Patetiese Kliente Diens
Ek doen sedert Jan 2022 navraag aangaande 'n begrafnispolis wat ek by die maatskappy het sedert die negentiger jare , Daar word steeds elke maand 'n paaiement vanaf my bankrekening verhaal deur Metropolitan op die polis. Op my aanvanklike versoek het die maatskappy eers aangetoon ek moet magtigingf vanaf die poliseienaar verkry alvorens inligting aan my voorsien kan word. Na ek bevestig het ek is wel die poliseienaar en my detail aan huller voorsien het , het ek 'n epos ontvang vanaf 'n epos adres *** waarin gevra was waarna ek soek en dat ek die polisnommer en my ID moet verstrek en ek haal aan uit hul epos " On receipt of this information, we will then be able to assist you further." waarop ek toe wel gereageer het en die info aangestuur het(2 Febr 2022). Ek het ook 'n epos vanaf *** ontvang word waarin ek meegedeel word dat ek my details moet opdateer dan sal polisdokumente aan my gestuur word, ek het geantwoord en gevra waarna verwys word, SONDER ENIGE verdere reaksie. Ek het sedertdien nou al drie navrae weer gerig sonder enige verdere terugvoer. Dit wil voorkom of Metropolitan maandeliks paaiemente neem, maar nie 'n polis vir my het nie?? Hierdie is werklik patetiese diens Nico Henning
Ons erken ontvangs van jou klagte op HelloPeter. Ons is jammer om te verneem van die swak kliëntediens wat jy teëgekom het. Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die swak diens wat tot dusver ontvang is. Een van ons Kliëntesorg Assessors sal die aangeleentheid ondersoek en so gou moontlik na u terugkom. Groete
Client Care Team

Weet egter steeds nie waarom daar eers van die stappe gebruik moes maak om diens te verkry nie.
Dankie
Weet egter steeds nie waarom daar eers van die stappe gebruik moes maak om diens te verkry nie.
Dankie
Thank you for taking the time to update your post and express your appreciation for Beverley. Your feedback is valuable to us.
What matters to you, matters to us!
Regards