mM
madelein M
1 reviews | Active since Oct 2012
25 Aug 2020, 09:46
Goeie diens van Metropolitan personeellid
Wil net vir Aletta Clarence bedank vir haar uitstekende diens. Nadat ons n maand gewag het vir n eis om uit te betaal en baie verskonings aangehoor het, het sy dit binne 24 uur uitgesorteer. Baie dankie Aletta. Jy is n ster!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Metropolitan Life's replyOfficial
25 Aug 2020, 10:22Baie dankie Madelein. Ons waardeer jou terugvoer!
Metropolitan Life's reply25 Aug 2020, 10:22
Official
Baie dankie Madelein. Ons waardeer jou terugvoer!
