PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
15 Dec 2016, 09:32
Baie goeie Terug Voering
<p>Ek het gedeel met Aletta Clarence en sy het die aangeleentheid met betrekking met my begrafnis polis baie deeglik met die bestuur van Metropolitan uitgeklaar.</p> <p>Ek se vir haar dankie vir haar geduld asook die bestuur van Metroplitan.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)