JH
Johanna H

1 reviews | Active since May 2013

09 Apr 2015, 05:36

Yskas aankope

Yskas aangekoop vir dogter, met aflewering is die yskas onstabiel. Rapporteer Maandag 15/02/2014 net om uit te vind dat Metro die probleem oorplaas na KIC en wil geen verantwoordelikheid aanvaar nie alhoewel ek hulle klient is. KIC stuur tegnikus uit wat dit uitwys as swak kwaliteit maar in ver**** se dat daar geen meganiese fout is nie. Kla nie oor meganies werking nie maar swak kwaliteit. Het aan beide firmas genoem dat ek bereid is om 'n beter produk te koop. Geen hulp van Metro en by KIC nog minder. Kon slegs eenkeer met Rodney (supervisor bu KIC) praat wat belowe het om die saak op te los. Daarna kon ek nooit verder as die s***elbord kom nie. Boodskappe gelos vir terugvoer, maar niemand s***el terug nie. Aangesien ek die produk by Metro gekoop het, het ek verwag dat hulle die probleem moet oplos veral omdat ek binne twee dae na aflewering die saak aangemeld het. Gekoop onder die volgende verwysing . I. Smith *** (Tel nr) Dankie

0
Replies (0)