RD
Retha D

1 reviews | Active since Dec 2018

30 Jun 2019, 20:51

*****S MERINDA PUPPIES

Ek wil almal waarsku teen Merinda Puppies, die baba hondjies vang jou oog want hulle is so pragtig. Jy word flink gehelp om die hondjie te koop. Sodra jy die hondjie klaar betaal het, kom daar net nog en nog kostes by wat nerens op hulle website genoem word nie. Vermy die website https://www.merindapuppies.com/pug

Hulle moet geen sterre kry nie want hulle is n klomp *****s. Het n FNB rekening, het met FNB ****ak gemaak om die bedrae te reverse maar ook hulle verleen nie hulp nie

Wees gewaarsku

0
Replies (0)