1 reviews | Active since Mar 2020
Bad service - Mercedes -Benz Menlyn
Goeie dag
Ek is baie ongelukkig oor die diens wat ek by Mc Carty t/a Mercedes Benz Lifestyle Centre Menlyn ontvang. Ek het my voeruig ingeboek op 20 Januarie 2020 en gevra hul moet die motor van voor tot agter deur gaan en herstel wat herstel moet word en as die voertuig gediens moet word moet hul die voertuig diens. Toe ek die voertuig ingevat het op 20 Jan 2020 toe ek daar aankom het hul my naam nie op lys gekry nie na lang wag het hul gese dit is fout op stelsel en is in orde. Toe ek die voertuig gaan haal het het Dirk gese ek moet part vervang "heatgage" wat ek gese het dit is reg toe is daar nie voorraad nie wat bestel moet word ek het betaling gedoen en hul het gese dit vat 15 werksdae. Dit is vandag al die 9 Maart 2020 na menigte oproepe is Dirk nie beskikbaar nie of ek moet met Nico geprt het en dan is Nico nie beskikbaar nie. So bly ek opvolg. Het op 5 Maart 2020 gebel met Dirk geprt wat hy gese het hy bel my terug wat nie gebeur het nie. Ek het vandag weer gebel 14h50 wat ek vra kan ek met Dirk prt dan word gese hy nie beskikbaar nie hy sal terug bel toe se ek maar hy doen nie kan ek met Dealer Principal prt toe se hul hou aan en volgende is Dirk op die lyn en nie Dealer Principal nie. Weer moet ek aanhou en nog steeds is die part nie daar nie. Ek moes my motor op lowbed laat sit om motor na my huis toe te vat. Toe ek my motor kry die 20 Jan ek was nog nie eers blok van Mercedes af nie toe is dit net ligte wat aaankom ek het dadelik vir Dirk gebel en gese, wat vir my se die kar was nie eers getoetsbestuur nie. Want toe ek hom vel toe weet hy nie hoekom nie en sal hy eers by werkswinkel faan hoor en my laat weet. Ek het lowbed fekry en kar op lowbed fesit en van daaraf staan my kar. Nou moet ek wee net hoor dit vat normaalweg 15 werksdae en hoop hy die onderdeel sal gier wees op 13 Maart 2020. So ook doppie wat op wiel moes kom.
Ek is glad nie tevrede met diens nie. Ek soek oplossing vir die 15 dae wat nooit 15 dae is nie. Dankie E Matthee ***
