aP
aj P

1 reviews | Active since Feb 2015

04 Mar 2016, 09:25

******* ****!!

Na meer as n jaar en talle oproepe is my geld nog steeds nie terug betaal soos belowe deur Christo nie. Die is n geldmaak skema waar niemand behalwe die wat die program afsmous aan onskuldige mense geld maak. Dis n klug spul en ek sal enige ene wat dit oorweeg om die program aan te skaf ten sterkste afraai om dit te doen. Die wat hier post dat hul geld maak bestaan nie! Enige iemand wat navrae het oor die ****,los n email en ek sal jul ****ak. Pasop vir die Mentopart mense!

0
Replies (0)