1 reviews | Active since Jun 2015
Moet asb nie glo wat julle lees nie, ek het aangesluit en net geld verlooor. Mens sal nooit geld maak nie. Weet van nog beleggers wat ook al hul geld verloor het. Wees gewaarsku dit is te goed om waar te wees. Moenie jou geld verloor nie. Bly Weg !!!