GS
Gertt S
1 reviews | Active since Nov 2018
09 Nov 2018, 13:39
Dit Werk
Moet self erken, uit vorige ondervinding met sagteware om aandele te koop, was ek maar skepties oor Mentopart se Formula5 program. Vandag, met bykans vyf maande agterdie rug en uitstekende resultate, met winste in my rekenig leterlik daagliks, well Im Happy. Uit die aard van die saak, volg die voorgeskrewe reëls. Klein bedrae maar aanhoudend. Gert Steenkamp, . . . . . . .
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)