GD
Gert D

1 reviews | Active since Jul 2020

25 Jul 2020, 12:52

100% Happy

Nee wat Gerda, ek persoonlik self het in 2013 ingekoop op die Mentopart online program en sederdien ñ hele paar famielie lede en vriende laat inkoop en ons almal maak beslis elke dag ons winste wat dan daagliks beskikbaar is om te gebruik. Om eerlik te wees, ek het beide my 2 seuns se naskoolse tersiêre opleiding betaal NET met geld verdien met my Mentopart program.. . Werkm op jou program elke dag en as jy sukkel , s***el hul kantoor op *** en vra dat iemant jou online opleiding gee, ek weet dis gratus. Ek is Gert Dormehl ***. Baie dankie Mentopart en hul personeel. Onder moeilike omstandighede het almal wat ek ken en van weet dag na dag oorleef met hierdie geleendheid.

0
Replies (0)