CH
Christo H

1 reviews | Active since Aug 2014

10 Jul 2015, 08:12

beste diens nog ooit

Ek wil net baie dankie se vir die fantastiese diens want Mendes Motorworks vir my gelewer het. Dis die eerste keer wat ek sulke goeie diens gekry het. Alex het my bmw 320d herstel nadat hy foutief geraak het. Hy het my op hoogte gehou van sake en die prys wat hy my gevra het kan ek nie glo dit was so min nie. Ek wil almal vra wat n probleem het om hom te s***el want jy sal nooit weer jou voertuig na n ander tegnikus toe vat nie. Nogmals baie dankie Mendes Motorworks vir julle uitstekende diens en vriendelikheid.

0
Replies (0)