KL
Kobus L
1 reviews | Active since Apr 2026
14 Apr 2026, 17:48
Bad service
Ek het hul gebruik om skuld vir my in te vorder. Daar was n klient wat hul gese het die vonnis is toegestaan. Toe ek se le be**** op sy kar toe se hul hy het suikersiekte hoekom los ek dit nie. Ons verhouding het versuur en ek het my leggers by hul gaan haal. Ek sien toe op n vorderingsver**** by van die kliente waar daar aan my gese is dat vonnisse toegestaan is het hul notas gemaak soos eis het verjaar. Hul wou nie met my skik en en ek waa selfs gedreig om temper te word. Om alles te sien kan u my WhatsApp op ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)