ST
Shaun T

1 reviews | Active since Oct 2019

05 Oct 2019, 22:04

Slegte naverkope diens

Ek het n 2016 ford ranger 2.2 double cab XLT gekoop in 2017 met 38 000km op klok.Van dag een was als net n probleem,1) Wou nie my adres aanvaar nie en hulle persoon wat ****rakte doen wat moet kom kyk of ek regtig by daai adres woon het geweier en hy wou hé ek moes ****rak daar kom teken.Ek het toe later deur ford paarl my ****rak laat teken en my adres laat goedkeer omdat hulle my al jare ken.2)Verkoops persoon was nie bereid om my bakkie te kom aflewer nie maar na n lang baklei het hulle toe ingestem.3)Bakkie is afgelewer met 2 nuwe krap merke van voor tot agter op regterkant se deure plus bakkie was nie eers skoon gemaak nie.4)Hulle het ingestem om bakkie te herstel maar bakkie is afgelewer met 2 geel deure die vrydag en moes die Maandag weer terug gan.5)In 2018 let ek op dat die bakkie se clear spuitwerk op bonnet dop af.Ek het toetse laat doen op verf en kwotasie laat kry wat dit sal kos om te herstel.Dit is als deur gegee aan Mekor ford Claremond waar hulle gan opsoek het en erken het dat hulle die bonnet oor gespuit het vir chip merke so ek kan nie n verf claim doen by ford SA nie.Mekor het versoek dat ek voertuig bring vir inspeksie wat ek gedoen het,het ook gewys dat bakkie se linker fender geel van kleur is en het gevra of bakkie in o geluk was maar hulle het gesé dit was nie.Met my slegte ervaring met Mekor Ford wou ek die bakkie herstel in paarl waar ek woon.Hulle is nie bereik om my voertuig ye kom haal en vir my n maatskappy voertuig te los nie.

Ek het n prokereur aangestel om saak verder te vat,Mekor het nie reply op die prokereur se epos nie,ek het persoonlik die brief loop oorhandig aan die t****aanse verkoope Dealer Principal.Dit is al 3 maamde later en hulle het tot vandag nog geen ****ak gemaak met prokereur of met my nie.

0
Replies (0)