1 reviews | Active since Sept 2022
Slegte diens in die ergste graad al hang jou lewe van n operasie af
Ons is al baie lank by Medshield Phila plan. Ek is dokter toe, het vir scans gegaan en daars bevestig dat ek n breek het (lies). Dit was die 28ste Aug. Ons makelaar het aansoek gedoen saam met dokter vir pre-author. Dis nie goed gekeer nie want die medies dek dit nie. Wat nie vir ons reg is nie want dis n lewens gevaarlike toestand. Ons makelaar praat toe met medies hul sê ons moet opskuif na n ander plan wat ons R1200 meer gaan kos n maand en dokter moet n brief aan hulle stuur. Ons doen dit alles toe. Vandag kom die medies weer twrug na ons toe en sê dis ook afgekeer. My breek is amper dubbel die groote wat hy was. My vraag is dan nou as ek iets moet oor kom oor die breek wat buite my beheer is en dis n procedure om my gesond te maak nie mooier te laat lyk nie wat dan. Hoekom het n mens medies en hul dek nie eers iets soos n breek nie. Hul gee geen verduideliking nie, sê net dit word nie geek nie.
