LB
Letitia B

1 reviews | Active since Aug 2022

10 Mar 2023, 18:05

Medshield Mediese fondse

Goeie Dag

Ek is so disappointed in die mediese fonds en asook die Hospitaal. Ek het laas jaar 2022 my kind Links field Hospitaal to gejaag omdat sy bloed opgegooi het en gedink iets is ernstig vout ek was by die emergency afdeling en ons het oornag daar geslaap...ek het die Medies gebel en gese ons was by die hospitaal gewees hulle het my documented aangevra na n hele Paar maande en ek het dit submit op die einde van die dag maar dit is van vandag af nie uit gesorteer nie as ook my dokters appointments en ook my oog appointment hulle het niks van dit betaal nie. Vandag 10.03.2023 het die prokureur my gebel van die hospitaal af en my oorgegee omdat my Mediese fonds nie alles afgehandel het nie. Ek is regtig tot hier toe met die mediese fonds en oor en weer gebelery en alles ek weet nie watter kant toe Meer met die medies nie. Ek recommend glad nie Dat julle Medshield Mediese fonds aansluit nie hulle service is glad nie goed nie. Dankie Letitia

0
Replies (1)
Medshield
Medshield's reply13 Mar 2023, 08:58
Official
Good day, 
 
 Medshield Medical Scheme has acknowledged your complaint and is currently investigating.
 
 Kindly note that your concerns have been prioritised and feedback will be provided within 5 working days.
 
 Yours sincerely,
 Medshield