CS
Christien S

1 reviews | Active since May 2018

07 May 2018, 18:11

Medshield... hoe nou?

Goeie dag. My ouers is pensioenarissse. Hulle het nie toegang tot internet nie. My pa het onlangs n operasie gehad. Nou word die mediese state na hulle per sms gestuur met n link wat hulle oopmaak. Ek woon baie ver van hulle en kan hulle nie help nie. Ek het hulle ge****ak (Medshield) en gevra dat die state na hulle gepos moet word en hulle my verseker het dat hulle wel my pa se pos-adres het. Intussen het my pa self probeer om hulle te s***el en na vele gesukkel wel deurgekom na n operateur. Maar toe hy vra om asseblief in Afrikaans gehelp te word het hulle die verbinding verbreek. Sover ek verstaan word die kostes nie ten volle gedek nie... maar hoe moet my pa weet wat om te betaal as hy geen rekening of staat het nie?? Hoe nou gemaak???

0
Replies (3)
Medshield
Medshield's reply08 May 2018, 06:47
Official

Good

Medshield Medical Scheme has acknowledged your complaint and is currently investigating.

Kindly note that your concerns have been prioritised and feedback will be provided within 5 working days.

Yours sincerely,

Medshield

Best regards,

Medshield
Medshield's reply08 May 2018, 08:46
Official

Goeie dag Mnr Dippenaar,

Soos per ons telefoon gesprek. Ek kan befestig dat al die eise gedurinde U hospitaal opname in vol betaal is. Ek kan ook bevestig dat ons sisteem opgestel is om al U kommunikasie te stuur deur pos.

Ek glo alles is in order.

Groete

Karin Binstead

Medshield Mediese Skema

Best regards,

Medshield
Medshield's reply08 May 2018, 08:46
Official

Good day Mr Dippenaar,

As per our telephonic conversation. I can confirm all claims during your hospital admission has been paid in full. I can also confirm that our system is set up to send all communication via post.

I trust you find the above in order.

Yours sincerely,

Karin Binstead

Medsield Medical Scheme

Best regards,