RT
Roelien T
1 reviews | Active since May 2013
19 Jan 2017, 18:42
Slegte admin
<p>Vandat die nuwe administrasie oorgeneem het is daar altyd n bybetaling en ons moet elke keer sukkel om my man se vir sy oorplanting medikasie goedgekeur te kry. 13 jaar was dit nooit n probleem nie. Nou is dit weer n probleem. Ek haat die nuwe admin daar is nog die heeltyd net probleme. Ons sukkel ook om my Seun se ortodotis goedgekeur te kry van November af en die lys gaan aan. Ek hoop julle voel goed om die polisiemanne se geld te "steel" polmed</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)