nn
nadine.rudolph nadine.rudolph
1 reviews | Active since Aug 2017
08 Oct 2018, 11:38
Ongeskikte Werker by Medirite Vanderbijlpark
Ek het so 2 wke terug Medirite in Vanderbijlpark Checkers ge****ak inverband met n taxsertifikaat vir hierdie jaar se taxjaar die witafrikaanse vrou het ha****lf nie voorgestel en was vreeslik ongeskuk omdat ek durf waag het vir dokumentasie vir my vertel die winkel is gerevamp en sy kan my nie help nie ek moet hoofkantoor s***el toe ek haar vra wat is die nr vertel sy vir my kyk op google, dink nie ek gaan Medirite weer ondersteun nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)