LM
LISA M

1 reviews | Active since Oct 2019

16 Feb 2021, 00:06

WE DON'T TREAT PATIENTS WITH SHORTNESS OF BREATH!!!

Waar in jou lewe het jy gehoor n 24 uur mediese sentrum help nie pasiente met kort asem simptome nie!!!! My seun het pyn in sy arm gehad, droee mond, en sweet. Oppad na die dokter Was hy kort asem, maar toe ek daardie woorde se toe vertel hulle dadelik dat ons moet Unitas toe gaan want hulle kan nie pasiente wat kort asem is help nie. Hulle trek ook nie bloed daar nie. Vir als moet jy Unitas ongevalle toe ry???? Waarvoor is julle daar? Om 20 min later R1230 van my medies te eis? Ek kon net sowel Unitas toe gery het. Sou my dieselfde kos en ek sou verseker beter diens gekry het. Julle sien my nooit weer nie!!!

0
Replies (0)