1 reviews | Active since Jul 2016
Teleurstellende Ervaring

Ek wil graag hierdie ontnugterende ervaring deel. Ek was vanoggend deur Dr. M De Bruin van Medicross Northpine, Brackenfell, Cape Town weg gewys.

Die rede is dat ek deur Tygerberg Hospital na Brackenfell Klinik verwys oms steke te verwyder na a rug opperasie. Ongelukkig het die Klinik my meegedeel dat dit a baba klinik was. A.G.V die operasie kon ek nog nie ver loop nie. Dr M de Bruin spreek kamers was die naaste wat ek van bewus was. Probleem was - my seun was nog op pad van sy werk afom die rek. to vereffen.

By navraag was daar 'n 8:30 beskikbaar en die volgende afspraak was 12 uur die middag . Ek kon my ore nie glo toe die ontvangsdame my meedeel dat Dr M de Bruin my slegs so sien nadat ek betaal het. Ek het haar meegedeel dat my seun binne 1uur die rekening kom betaal en dat ek nie die perseel so verlaat nadat Dr. my sou sien nie. Omdat ek a.g.v van die rug operasie nie tot 12:00 kon sit of staan nie. Glo my vry Dr laat weet dat ek die later afspraak om 12:00 moes neem so dat ek haar eers moes betaal.

Ek en my gesin maak gebruik van hierdie spreek kamers vir meer as 10 jaar, alhoewel nie gereelde afspraake nie. Ek moes nootgedwonge 'n ander uitweg vind om die steke te laat verwyde toe my seun opdaag met die geld want ek het die 8:30 afspraak verbeur. Dis my les om in die toekoms 'n Dr. te vind wat omgee.