Swak kliënte diens
<p>Ons was op 21/10/2016 by ons huisdokter gewees. Die ontvangs dame het ons laat ****ant betaal vir die besoek EN het sommer die besoek aan die mediese fonds gestuur. Medihelp het die konsultasie fooi van my spaar plan afgetrek. Die geld is op 14 November 2016 aan Medicross oorbetaal. Toe moet ek 10 werksdae wag voordat die geld sal terug betaal word. Dis al 15/12/2016 en nog geen betalings is gemaak nie en jy hoor ok nooit enige iets terug van Medicross nie.</p> <p> </p> <p> </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)