1 reviews | Active since Aug 2016

10 Aug 2016, 08:32

Patetiese Kliente Diens

<p>Ek het nou al n paar baie teleurstellende diens ervarings by die Benoni Medicross ervaar. Altwee kere wat bloed toeste gedoen was het hulle nooit terug gekom na my toe met die resultate nie en moes ek bel om uit te vind wat gaan vir wat. Ek moes toe kroniese medikasie kry en het in gegaan om die vorm te voltooi. Nooit weer van hulle gehoor nie. Het weer gebel na 2 weke om te hoor wat gaan aan rakende die storie. Is vertel hulle sal my ler moet trek om te sien of dit af gehandel is of nie. 3 Dae later nog niks weer van hulle gehoor nie, het hulle weer probeer s***el maar geen antwoord gekry nie.</p>

0
Replies (0)