LL
Lucille L

1 reviews | Active since Jun 2015

17 Jun 2015, 15:38

Bad Attitude & Booking Query

Ek is glad nie impressed met hoe medicross hulle dinge doen nie.My ma het vanoggend vir my gebel. Toe bel hulle my en se ek moet nou in kom<br> Toe se ek dit maak nie sin nie, want ek word ingeboek en ek moet reelings tref by die werk.Toe is die girl nog ongeskuk met my ook om dat sy sarkasties en stadiger met my begin praat het.En toe se ek haar dokter wou dit live doen mar eks te bang toe reel ek en dokter ek gan onder gan, toe se sy o, sy was onder die indruk ek gan dit by die susters doen.Toe se hulle ek moet dit reel met my medical aid.Alles gedoen toe vra ek ok, watse dag.Mar hulle kan my nie antwoord nie<br> Toe se ek op die einde vrydag.En nou se hulle , nee ons kan dit ongelukkig nie vrydag doen nie.r die ***.Ek hulle gevra om my net te lat weet want ek moet reelings tref by die werk.Hullet my nog nie op my mail geantwoord nie.Lucia was rude on the phone and spoke to me like I was stupid or slow.This I did not appreciate. I feel sorry for anybody that is worse off than me.Heaven know's how long it takes for resolution for them? Now I have to sit with the pain and discomfort for how long? Its taking hours for Desire to give me feedback?!?<br>

0
Replies (0)