sV
sandra V

1 reviews | Active since Jul 2021

23 Nov 2021, 09:31

Swak diens tov Rapport

REF NR 40672 - HENTIE VILJOEN. My RAPPORT koerant van 14/11/2021 is nooit afgelewer nie, kwansuis omdat te min koerante ontvang is vir aflewering. Die personeel by die ****aksentrum het my keer op keer belowe dat iemand my sal terug s***el, wat nooit gebeur het nie. Daar word ook belowe dat ek krediet sal ontvang vir die koerant wat nie afgelewer is nie, maar so n kredietnota word nooit ontvang nie. Daar word ook verwag dat ek na die Mall moet ry om n koerant te gaan koop met addisionele uitgawes en die kans dat daar nie n koerant beskikbaar gaan wees nie.

0
Replies (0)