PG
Pierre G
1 reviews | Active since Oct 2014
09 Mar 2015, 09:55
Swak diens en lee beloftes.
My Rapport is Sondag 8/3/2015 nie afgelewer nie, Om 9vm het ek gebel en is meegedeel dat daar n aflewering probleem is maar belowe dat dit wel binne 2 ure afgelewer sal word. Ek wag nog steeds! Ek betaal my Rapport per debiet order en wil graag weet hoe ek my geld gaan terug kry. Dit lyk my met Ton Vosloo se vertrek het dienslewering saam met hom gegaan.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)