WV
Wynand V
1 reviews | Active since Jul 2015
20 Jul 2015, 12:42
SIES RAPPORT JUL DIENS STINK!!
Ek sien andere gaan ook deur wat ons tans beleef. Aan die einde van Mei 2015 het ek Media 24 ges***el om ons nuwe adres aan hulle te gee. Ek het met twee afdelings gepraat, naamlik Wegsleep en Rapport. Wonder bo wonder em met groot dankbaarheid het Wegsleep woord gehou, maar arme Rapport het Sondag na Sondag - nou al 6 in 'n ry! - my telkens belowe hul sal die probleem uitsorteer. Vorige kollegas het nie instruksies aangegee nie!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)