EB
Ettiene B
1 reviews | Active since Aug 2015
03 Aug 2015, 18:30
Refund
Na kanselasie in Mei maand, nadat ek met verskei mense gepraat het, het julle nogsteed my geld af getrek en tot vandag toe na vele oproepe en eposse (3 Augustus) NOGSTEEDS GEEN TERUGBETALING. Dis onanvaarbaar dat julle dink dat julle kan weg kom met diefstal miskien moet ek die consumer protection act ook ****ak en laat weet hoe julle, jul customers in doen want dit is om van siek te word.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)