MM
Marius M

1 reviews | Active since Jun 2014

01 Oct 2019, 06:23

Media 24 onbeholpe !!

Hoe lank moet ek smeek om my Subskripsie te aktiveer, en dit nadat ek dit in tyd betaal het en boonop 2 x keer moes bel om te vra wat aangaan. Kom nou Media 24 julle is treurig. Gaan luister na die oproeppe. Ek het my inbetalings verwysingsnommer bevestig - Subskripsie hernuwing was die 26 ste September en ek het reeds die 23ste betaal. Dit is nou reeds 5 dae se koerante wat ek nie kan lees nie. Kom by!!!!!! En natuurlik soos die res van ons Nuwe Suid Afrika gaan julle ook seker net sê: Jammer meneer!!

0
Replies (0)