jF
jannie F
1 reviews | Active since Oct 2012
28 May 2015, 10:01
Media 24 - Mees onbevoegde bestuur in die land
Ek is ingeskryf aanlyn by Media 24. Dit het nou n paar keer gebeur dat hulle nie my subskribsie van R99 per maand aftrek nie en dat dit oorgaan na de volgende maand en hulle dan dus dubbel aftrek. <br> Na verskeie EPosse na al wat n \verspreidingsbestuurder"o.a. Ruwayda Morkel"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)