SJ
Stephan J

1 reviews | Active since Nov 2009

17 Jun 2015, 17:41

Uitstekende diens - BAIE dankie!

Ek wil graag SAAL B in Nelspruit Medi-Clinic bedank vir hul uitstekende uitstekende uitstekende diens! Dit het gevoel of ek in 'n hotel tuis gegaan het, die verpleegsters het my bedien asof ek die enigste pasient daar was. Baie baie baie dankie daarvoor, dit word opreg waardeer.

0
Replies (0)