wC
willem C

1 reviews | Active since Jul 2013

16 Jul 2015, 09:26

Super goeie diens

Ek was 6 julie opgeneem by Medi clinic Welkom . Ek was in koma en is in ICU opgeneem. Ek wil net vir die ICU personeel se baie dankie vir die uiters goeie diens wat jul gelewer het. Dan wil ek ook vir Marissa Pawson by Customer Experience afdeling ook net se baie dankie vir die goeie diens en die exrta moeite wat jy gedoen het om my goue kettingtjie op te ****r en aan my terug te besorg. Dis nie meer aldag dat mens sulke uitstekende diens nog kry nie. Baie dankie Willem Cloete Hoopstad

0
Replies (0)