MK
Marie K

1 reviews | Active since Apr 2020

21 Feb 2021, 15:52

Skokende ervaring by Mediclinic Vanderbijlpark

Mediclinic vanderbijlpark het vir ons n baie baie swak diens gegee by die noodkamers asook n baie swak ondervinding... Wat is die doel van n nood kamer as jy daarin kom en die man ontvangs persoon se vir jou sorry mam we are full.... Net dit.. Nie mev ek sal kyk wat ek vir jou kan doen nie.... Regtig is dit die nuwe S. A. My man het soveel pyn hy kan skaars loop. Maar dit is maar ons probleem.... Daar is net vir ons gese ons moet maar wag al het ek gevra vir enig pyn medikasie het hul net skouers opgetrek. Na hoe lank se gesmeek het ons n verpleegster voorgekeer... Het nogsteeds n half uur gesit en wag. Toe na n halfuur is ons ingeroep. Nou word daar bepaal hoe ernstig dit is . Nog n 40 min. Vrae word gevra vir 40 min lank en dan op die ou end word daar gese jy is n geel kleur geval wat nog nie ernstig genoeg is om jou dadelik te ondersoek nie want daar is twee mense voor jou. Sorry mnr jy krul van die pyn maar......... Mediclinic Vanderbjilpark julle het ons geskok en is baie telleurstellend om dit te moes ervaar....

0
Replies (0)