AvdB
Adri van den Berg

1 reviews | Active since Jul 2012

10 May 2016, 11:00

Puik diens!

Uitstekende diens ontvang by Neo Natal by Medi Clinic Bloemfontein by onderstaande personeel...

* Susan

* Precious

* Suzette

* Anneke

* Thando

Dankie uit ons harte uit vir al die hulp en bystand en al die opvolg oproepe en advies ons wardeer dit regtig baie. UITSTEKENDE DIENS VAN JUL...

Ek ken ongelukkige nie almal se titels nie maar reken dit het nie gemaak dat ons goeie diens kry nie maar jul harte het.

Hoop die kompliment haal die hoogste bestuur!!

0
Replies (0)