DEMJ
Danie En Mariska Jones
1 reviews | Active since Jan 2022
03 Jan 2022, 23:55
Medi Clinic Vergelegen bat hulle tyd in omgevalle.
Medi Clinic Vergelegen vergeet van sy patiente in die Ongevalle afdeling se wagkamer vir 50 minute, kom dan met verskoning dat hulle besig is. Daar is egter geen mens in sig nie. Swak diens, laat mens skuldig voel omdat jy van hulle dien gebruik maak.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)