1 reviews | Active since Sept 2014
Medi-clinic Kloof hospitaal Pretoria
<p>Ek was die af gelope paar maande in en uit by hospitale en met my 3de rug operasie is ek Kloof toe klaar met n kol op my maag wat met my gebeur het by ander hospitale. Julle ek moet se Kloof ROCK. Hulle Highcare ward was n ander belewenis. Well done julle. Dit is mos hoe dit moet gebeur in Highcare. Maar daar is een persoon wat vir my uit staan en die is Pauline van Ward C. Sy was nie my n verpleegster sy was soos n jare oue vriendin. Met haar in die om trek was ek so gemaklik alles is onder beheer, sy het beheer oor my. Ons maak grappies en sy laat jou net beter voel. Geen taak is vir haar te groot of te klein nie. Al is dit om n proppie optel te wat op die vloer geval het waar ek nie kan by kom nie. Kloof julle het diamant hier. Pas haar op. Sy gaan uit haar pad om na julle mensies om te sien.</p>
