1 reviews | Active since Jul 2013
Kry geen hulp met my rekening
Ek het 'n rekening van Medi-clinic ontvang nadat my dogtertjie by ongevalle was op die 26ste September. Ek het vanoggend die rekening in die pos gekry en dit moet vandag betaal word. Daar is 'n fout op die rekening en ek wil dat die rekeningafdeling dit regstel sodat ek 'n betaling kan maak. Ek het vandag 13:00 ges***el, daar is vir my gese die persoon is op ete en dat ek weer 14:00 moet s***el. Ek het 14:10 ges***el en daar is vir my gese die persoon is op ete ek moet oor 10 minute s***el. Ek het toe 'n boodskap gelos dat die persoon my terug s***el. Dit het ook nie gebeur nie. Ek het weer om 16:10 verskeie keer ges***el, Medi-clinic se nr lui net. Hoe maak ek? Die rekening is vir verkeerde kind gestuur! Kan iemand my asb s***el voordat ek 'n rooi briefie in die pos kry. ***
