1 reviews | Active since May 2016
BAD SERVICE. YOU WILL BE LEFT BEHIND TO DIE

Ek wil graag die swak diens wat julle lewer onder jou aandag bring want ek glo nie dat jy weet daar van nie of indien jy wel weet daarvan maak dit duidelik nie aan jou saak nie. Wat ek wel vir jou kan sê Mediclinic Tzaneen is slegter as ’n slegte staats hospitaal! Hiervan sal julle verseker ook lees in die week se koerant.

My ma is vanogend omstreeks 4 uur na die hospitaal geneem asgv van erge maagpyn en braking.

By aankoms moes die vrou in ongevalle wakker gemaak word. My *** man dit is ’n hospitaal! Die res van die staff was net missing in action ook seker erens besig om te slaap.

Sy het so erg maagpyn dat sy sukkel om asem te haal en dan braak sy ook. Wag 2 ure vir die dr.! 2 verdomde ure Zane! Dan kom sy eventually daar aan mof geslaap net so deer die *** soos die res van die goed wat daar werk.

Die eerste keer dat hulle die dr. Gebel het, het sy vir die een in ongevale gesê neem haar op I will see you nownow. Wat as dit ’n hartaanval was? Begin ook met maagpyn en braking dit behoort jy tog te weet. Dan sou 2 ure perfek gewees het. Die dr. Het nie eers my ma ondersoek nie inteendeel nie eers aan haar geraak nie dit is ou Chani vd Heever! Sy het maar net aangeneem dit is ’n maagvirus. My genade man ’n mens neem mos nie aan nie dank on ons eerder vearts toe gegaan het waar hulle meer deeglik sou wees en verseker ook ’n diens sou lewer!

Sy kan nie asem kry nie, sy word nie eers op suurstof gesit nie. Die dr. Sê vir jou mense sit haar op ’n drip en gee vir haar dit en date k sien julle later. My magtig man hoe doen jy dit as juy nie eers wee **** gaan aan nie? ? Verduidelik jy dit nou vir my!

My ma het toe vir haar gesê sy het ’n breuk en toe weereens sonder om eers die moeute te doen en net te sê tannie kom ons kyk is daar goed voorgeskryf afgeboek vir 2 dae en gesê sy moet maar in die week ’n spesialis gaan sien.

Jou mense slaap aan diens toe die een wakker gemaak is die skarel sy rondom die res van die personeel te kry, julle drs. Is nie juis gepla nie. Gaan dood asb. jy spaar my die moeite om op te staan. Dan kom sy daar aan dan is sy nog so deur die *** geslaap date k twyfel sy eers wee **** haar naam is!

Wat is die use van daai ongevalle as dit so gaan? Wat is die nut daar aan om te diagnoseer op ’n raaisel sonder om te ondersoek?

Zane weet jy wat so jaar gelede was my ma daar geopereer ja in daai abattoir van jou. Sy was in intensief. Gooi op en waar is die verpleegster? Die ***ken ding sit onder die counter en vreet KFC in intensief! Lekkerder en vreet voor ons ’n pasiënt help!

Ek hoop jy het ’n baie baie goeie verduideliking want met julle is ek nog lank nie klaar nie! Hierdie gaan so vêr as wat ek dit moontlik kan vat.

Jy is baie welkom om haar direk te ****ak, Christa Rautenbach ********** 365 vra haar dan sommer ook omverskoning vir julle patetiese diens!

Ek het in my lewe nog nooit ’n hospitaal gesien met sulke swak diens nie.