1 reviews | Active since Feb 2017

06 Feb 2017, 01:18

BAD SERVICE!!!!!

<p>Ek kan nie glo wat ek hoor nie. My suster sit al vir die af gelope 4 ure by die hospitaal. Hulle was vemiddag al by Middelburg hospitaal en hulle het n oor plaasing gegee sodat ha man Nelspruit toe kan gan. Dis nou al flippen 01:10 en hulle wag nogsteeds dat hulle gehelp moet word. Slegste diens ooit vir wat het mens dan medies. Kom by n hospitaal an wat j hoeveel geld voor betaal. Jy kan nie eers kla oor die diens nie want da is geen diens nie. En dan hoor ek da is ander mense wat al 3 ure da sit wat op gestaan het en geloop het. Mens kan net sowel na n staads hospitaal toe gan want lyk my mediesw hospitale soos Mediclinc Nelspruit is net so flippen stadig en het geen benul waroor n hospitaal gan nie. </p>

0
Replies (0)