GeFF
Gerhard en Freda Ferreira

1 reviews | Active since Jan 2019

12 Jul 2021, 12:21

Na my oordeel n ongelukkige oordeelsfout aan hul kant asook aan my kant toe ek daarvoor betaal het

Ek het by hierdie ****huis n bestelling vir biltongvleis geplaas om dit self te maak.n Prys vir trimmings ,soos deur die dame by die toonbank aan my gekwoteer was R76-00.Ek bestel toe die vleis(5kg.) ooreenkomstig die prys aan my gegee. Ek ontvang dit 2 dae later en betaal ipv. R380-00, R581-00 daarvoor .Ongelukkig moes ek dadelik geprotesteer het-my fout.Het die saak met eienaar opgeneem maar met geen sukses. Ek het betaal vir n foutiewe uitvoering van n bestelling deur hulle!

0
Replies (0)